Drie mense dood in brande terwyl kouefront land tref

Lees ook :

Drie mense dood tydens brande terwyl kouefront land tref fotokrediet: Canva

JOHANNESBURG. – Drie mense is in twee aparte brande hier dood terwyl hulle glo probeer het om warm te bly. Die woordvoerder van die Stad se noodbestuurdienste, Nana Kgiba, het dit bevestig.

Sy het mense gewaarsku om versigtig te wees wanneer hulle met verwarmers en stowe werk.

Lees ook: Vrou meegesleur deur oorstromings in Wes-Kaap

Suid-Afrika trotseer tans ’n kouefront, met sneeu wat in agt provinsies voorspel word.

Bronne: SABC, South Africa Today

Lees ook: Vrou meegesleur deur oorstromings in Wes-Kaap

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief