Die Suid-Afrikaanse weerdiens het warm, ongemaklike weer vir 20 en 21 November vir die Noord-Kaap en Wes-Kaap voorspel.
Lees ook: Reën voorspel vir die res van die week
Warm en ongemaklike weer is vir die Kamiesberg-munisipaliteit en Weskus-distrik voorspel. Temperature kan tot die hoë 30’s en 40’s in die Bergrivier- munisipale gebied styg.
Mense word gewaarsku om te waak teen sonsteek en hipertermie.
Bronne: SAWD
Lees ook: Reën voorspel vir die res van die week





