Polisie in Australië raak ontslae van skokstokke met kameras na dood van ouma (95)
Die voorval is opgeneem op die skokstokkamera, maar is nie openbaar gemaak nie.
Die voorval is opgeneem op die skokstokkamera, maar is nie openbaar gemaak nie.
Die operasie is in 'n onstuimige see met 'n deining van ongeveer 3 meter in werking gestel.
Tydens 'n intelligensiegedrewe ondersoek is nog vier verdagtes vasgetrek.
Duitse ondersoekers glo Christian Brueckner, ‘n verkragter wat tans in die tronk is vir die verkragting van ‘n vrou in 2005 naby die gebied…
Die nuwe belasting is deur die dampprodukte-industrie gekritiseer wat gesê het dit gaan meer skade doen as goed en gaan mense na onwettige markte…
Die vrou is vir meineed aangekla.
Baie van die Zimbabwiërs het gesê hulle wil nie teruggaan na Zimbabwe en oor begin nie.
Brigety het drie weke gelede beweer Suid-Afrika het wapens aan Rusland gestuur deur die Lady R wat in Desember by Simonstad gestop het.
Van die vrouens het gesê die kerk het hulle gedreig, probeer omkoop en het hulle stilgemaak.