Afrikaans
Verdagte aangekla vir Warren Rhoode-moord vandag in hof
Sy liggaam is op 22 April in Delft in die area waar hy laas gesien was, ontdek.
Sy liggaam is op 22 April in Delft in die area waar hy laas gesien was, ontdek.
'n Soektog is na die skuldige geloods.
Twee skietvoorvallle by tavernes het sedert Donderdag in Limpopo plaasgevind.
'n Verweer van "waansin" sal aangevoer word.
Die twee verdagtes sal na verwagting binnekort in die Trompsburg-landdroshof verskyn.
"This senseless death can not be left in vain."
Mosselbaai- en Oudtshoorn-brandweerdienste is op die toneel.
Vertragings kan op die pad verwag word.