Boedelkennisgewing: Wessels & Smith

KENNISGEWING AAN SKULDEISERS IN OORLEDE BOEDELS
(Artikel 29 van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965)

In die boedel van: Wyle Anna Maria Lonte
Identiteitsnommer: 440310 0015 082
Laaste bekende adres: Eurekawoonstelle Nr. 38, Upington, Noord-Kaap
Datum van afsterwe: 11 November 2024
Boedelnommer: 000226/2025

Krediteure en Debiteure word hiermee versoek om hul eise teen die boedel van bogenoemde oorledene in te dien en hul skulde aan die boedel te betaal, by die onderstaande adres van die Eksekuteur binne ’n tydperk van 30 (dertig) dae vanaf die datum van publikasie van hierdie kennisgewing.

Datum van publikasie: 18 Julie, 2025

Eksekuteur:
Wessels & Smith
Posbus 2982
Weidemanstraat 3
Upington
8800
Tel. 054 338 8100

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Plaas 'n regskennisgewing / Place a Notice

Stuur 'n e-pos aan [email protected] om regskennisgewings te plaas
Send an email to [email protected] to place legal notices.