Britse polisie vra hulp ná diefstal uit Bristol-museumargief
BRISTOL, VK. – Die Britse polisie het gevra vir hulp nadat meer as 600 waardevolle items op 25 September uit die Bristol-museumargief gesteel is.…
BRISTOL, VK. – Die Britse polisie het gevra vir hulp nadat meer as 600 waardevolle items op 25 September uit die Bristol-museumargief gesteel is.…
MPUMALANGA. – Altesaam 20 veiligheidsbeamptes is in die Nelspruit-landdroshof gevonnis nadat hulle met vervalste bevoegdheidsertifikate betrap is. Hulle is vonnisse van 6 tot 12…
OOS-KAAP. – ‘n Seun (14) van PhezukweWilo is Donderdag deur sy pa aan die Kwaaiman-polisiekantoor oorhandig nadat hy na bewering Woensdag ’n 11-jarige seun…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n oranje vlak 5-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir dele van die Noord-Kaap, Vrystaat en Noord-Wes uitgereik. Lees ook: Meer…
JAPAN. – ‘n Aardbewing wat 6.7 op die Richterskaal gemeet het, het Japan vanoggene naby die Aomori-prefektuur getref. Lees ook: Verskeie mense beseer ná…
Boerpotte: Daily lotto: R400 000 Daily Lotto Plus: R100 000 Uitslae Daily Lotto: 08, 15, 20, 26, 33. Daily Lotto Plus: 10, 11, 18, 28, 32
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n oranje vlak 5-waarskuwing vir donderstorms vir dele van die Noord-Wes uitgereik. Lees ook: Regter beslis Epstein-jurierekords van 2019 kan…
Dis die braaibroodjie! Goudbruin, smeltend en vol geur. Van Kaas & Tamatie tot Biltongkrummels met Roomkaas…Deel jou gunsteling-kombinasie met ons… ons kan nie wag…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het voorlopig reën en donderstorms vir môre en Saterdag voorspel. Lees ook: Gevegte tussen Thailand en Kambodja duur voort Reën en…
MIANMAR. – Minstens 34 mense is oorlede en 68 mense is beseer nadat die Mianmar-weermag gisteraand ‘n hospitaal tydens ‘n lugaanval getref het. Lees…