Gevegte tussen Thailand en Kambodja duur voort
INTERNASIONAAL. – Die gevegte tussen Thailand en Kambodja naby die grens tussen die lande duur steeds voort. Lees ook: Dodetal styg in Thailand-Kambodja-gevegte Minstens…
INTERNASIONAAL. – Die gevegte tussen Thailand en Kambodja naby die grens tussen die lande duur steeds voort. Lees ook: Dodetal styg in Thailand-Kambodja-gevegte Minstens…
GAUTENG. – Die departement van basiese onderwys het aangekondig matriekvraestelle is by verskeie skole in Tshwane gelek. Lees ook: ANC hoop G20-vennote druk VSA…
INTERNASIONAAL. – Sophie Kinsella, die skrywer van die Shopaholic-reeks, is in die ouderdom van 55 oorlede. Lees ook: Operasanger doodgesteek – seun in hegtenis…
FEZ, MAROKKO. – Altesaam 22 mense is oorlede en 16 is beseer nadat twee geboue gister in Fez, Marokko, ineengestort het. Lees ook: Aardbewing…
VSA. – Amerikaanse owerhede het voorgestel dat toeriste van verskeie lande eers vyf jaar se geskiedenis van hulle sosiale media gee voordat hulle in…
VSA. – ‘n Federale regter in New York het beslis die Amerikaanse departement van justisie kan die jurierekords van Jeffrey Epstein se 2019-saak vrystel.…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir die Oos-Kaap uitgereik. Lees ook: Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir…
Boerpotte: Uitslae: Lotto: 10, 13, 14, 22, 32, 48. Bonus: 57. Lotto Plus 1: 22, 31, 36, 46, 50, 55. Bonus: 27. Lotto Plus 2: 19, 21, 30, 33, 46, 47. Bonus: 18.
VRYSTAAT. – Mohau William Lebeko (39) en Motlalentoa Lucas Wolf (27) is straf deur die Bloemfonteinse hooggeregshof gevonnis vir die moord op Christo Morrison…
OOS-KAAP. – Robin Clarke en Kristen Ferreira is op 9 Desember in die Gqeberha-hooggeregshof skuldig bevind in die moordsaak van Krisley Faith Dirker (19…