Senior regeringsamptenaar vir ‘dronkbestuur’ met staatsvoertuig in hegtenis ná jaagtog
KWAZULU-NATAL. – ’n Senior regeringsamptenaar van ’n provinsiale departement is in hegtenis geneem nadat hy glo in Park Rynie weggejaag het toe hy besef…
KWAZULU-NATAL. – ’n Senior regeringsamptenaar van ’n provinsiale departement is in hegtenis geneem nadat hy glo in Park Rynie weggejaag het toe hy besef…
Die departement van gesondheid het op Kersdag aangekondig 714 babas is tussen middernag op 24 Desember en die middag van 25 Desember in openbare…
Die soektog na Rikus Kylander (18), wat op 18 Desember 2025 omstreeks 13:00 vermis geraak het terwyl hy in Ponta do Ouro gesnorkel het,…
Die Nasionale Lotery het aangekondig daar sal geen Lotto-trekkings op Kersdag wees nie. Lees ook: Powerball uitslae vir 23 Desember 2025 Alle takke en…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir verskeie provinsies vir vandag voorspel. Lees ook: Bekende sanger Chris Rea (74) oorlede Reën is vir dele van…
Die Stad Kaapstad het gesê paaie en openbare geriewe sal hierdie feesseisoen die fokus wees. Lees ook: Stad Kaapstad waarsku oor watertoevoeronderbreking Daar sal…
GAUTENG. – Premila Shunmugam (57) van Silver Touch Events in Greenstone Hill, wat op drie aanklagte van bedrog ter waarde van R400 000 in…
WES-KAAP. – Steve Lux Nortier (41) se troosdiens sal op 6 Januarie 2026 vanuit die NG Kerk Paarl-Vallei plaasvind. Nortier, gediagnoseer met Fase 4…
GAUTENG. – Altesaam 11 verdagtes, onder wie 10 buitelandse mans wat van onwettige mynbou verdink word, is Woensdag in Westonaria in hegtenis geneem, nadat…
LIBIë. – Die weermaghoof van Libië is gister in ‘n vliegtuigongeluk in Turkye oorlede. Lees ook: Nog Epstein-dokumente vrygestel Genl. Mohammed Ali Ahmed al-Had…