Kop-aan-kop-botsing eis 7 lewens
MPUMALANGA. – Sewe mense is Saterdagoggend omstreeks 01:00 in ‘n kop-aan-kop-botsing tussen twee voertuie op die N4-tolpad tussen Machadodorp en Belfast dood. Nog een…
MPUMALANGA. – Sewe mense is Saterdagoggend omstreeks 01:00 in ‘n kop-aan-kop-botsing tussen twee voertuie op die N4-tolpad tussen Machadodorp en Belfast dood. Nog een…
WES-KAAP. – Lumari Mentz (22), met vakansie in Mosselbaai, het op 23 Desember by die Big Blu-restaurant by Die Punt in Mosselbaai van ‘n…
Die goudprys het met sluiting van die markte op Kersdag wêreldwyd rekordhoogtes bereik. Goud het teen Vrydag teen ongeveer $4 527 per ons verhandel, met…
WASHINGTON / ABUJA. – Amerika het Vrydag lugaanvalle in Noordwes‑Nigerië uitgevoer. Dit het uiteenlopende reaksies ontlok. Die Amerikaanse president, Donald Trump, het die teikens…
MPUMALANGA. – Twee soldate van Macadamia-weermagbasis het op Kersdag tydens operasie Corona verdrink. Die militêre voertuig waarin hulle roetinepatrolliedienste uitgevoer het, is deur die…
LIMPOPO. – ’n Taxi-eienaar (37) is deur die Sebayeng-polisie in hegtenis geneem, nadat ‘n sokkertoeskouer (29) tydens ‘n wedstryd dood is. Die toeskouer is…
SAKHA (JAKOETIË). – Temperature van tot -52 grade Celsius, asook ander lesings van -51,7, -50,9 en -49,4 grade Celsius, is oor verskillende dae in…
Die Stad Kaapstad se Geleenthede Permitkantoor het ‘n aansoek vir ‘n nuwe roete vir die Tweede Nuwejaar-optog van die Kaapse Klopse vir vanjaar oorweeg.…
Die Stad Kaapstad het die sperdatum vir die ontvangs van munisipale rekeninge per e-pos uitgestel. Lees ook: Kaapstad loods veiligheidsplan vir feestyd Die nuwe…
Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ‘n moontlike daling in die brandstofprys in Januarie. Lees ook: Amptelike brandstofprys vir Desember bekend…