Lees Annelie Botes se Laastegoed
Lees Annelie Botes se laaste rubriekbondel ná haar afsterwe op 12 Desember 2024. Die rubrieke in hierdie bundel het van 2020 tot 2024 verskyn en…
Boekenuus, skrywers, resensies en nuwe publikasies.
Lees Annelie Botes se laaste rubriekbondel ná haar afsterwe op 12 Desember 2024. Die rubrieke in hierdie bundel het van 2020 tot 2024 verskyn en…
Ontsnap met Leon van Nierop se nuutste knuskrimi, die Volmaakte Moord. In die Volmaakte Moord probeer forensiese pataloog, Madelein Blignaut ontsnap van haar probleme…
Kortverhale kan soms jou hart breek en weer aanmekaarsit, jou laat skaterlag, dieper oor die lewe laat besin en jou wegvoer na ander tye…
Struik Nature het pas Proteas of the Fynbos deur John Manning, ‘n internasionaal gerekende botanis en skrywer, gepubliseer. Hierdie indrukwekkende gids beslaan 200 bladsye…
Penguin Books het pas How Not to Mess Up Online (188 bladsye en 12 hoofstukke) gepuliseer. Die gids deur Emma Sadleir en Rorke Wilson…
Naledi publiseer Fanie van der Merwe, ‘n reisiger van formaat (volg hom hier op Facebook), se reisboek getiteld Fanie os oppie jas. Die lokteks…
Lees die uittreksel en besluit self – maar ons waarsku jou: een hoofstuk is nie genoeg nie! Lees meer hier: https://blog.lapa.co.za/blog/blogs/uittreksel-wilde-vere/ #WildeVere #HendieGrobbelaar #Vrouefiksie #Humor…
Dis tyd om jou veertjies te skud, want ons gee ’n GRATIS eksemplaar van Wilde vere deur Hendie Grobbelaar weg! Hoe om in te skryf: 1.…
Pop se hande staan vir min verkeerd, maar op die vooraand van haar vyftigste verjaardag is sy moedeloos. Sy is ’n vreemdeling vir haarself…
Meer leesgenot teen ‘n bekostigbare prys? Sluit my in! Word deel van Romanza se boekklub en ontvang 30% afslag op alle boeke. Klik hier…