Leerling pleeg glo selfdood, boeliery ondersoek
GAUTENG. – ‘n Gr. 9-meisie van Hoërskool Davey in Daveyton, Ekurhuleni, het glo Dinsdag selfdood gepleeg. Steve Mabona, GDO-woordvoerder sê die polisie ondersoek steeds…
GAUTENG. – ‘n Gr. 9-meisie van Hoërskool Davey in Daveyton, Ekurhuleni, het glo Dinsdag selfdood gepleeg. Steve Mabona, GDO-woordvoerder sê die polisie ondersoek steeds…
Ek hoop ek vind jou vandag op ’n goeie plek in jou lewe. Maar ek weet hierdie wêreld is rof, en niemand van ons…
Ek kom die namiddag moeg van die werk af en skop my skoene uit om dit te verruil vir my lekker snoesige pantoffels. Net…
In 2009 het ek gedink ek het alles wat ’n jong man kon begeer: ’n suksesvolle restaurant, ’n kroeg tot my beskikking, goeie finansies,…
Ooooh, vandag raak ek aan ’n baie sensitiewe onderwerp. Sommige vroue raak dalk nou rooi om die kieue, en party manne is seker opgewonde…
Daar is miljoene getuienisse daar buite van hoe mense hul pad na die Here gevind het. Miskien het jy die evangelie gehoor deur ’n…
Die lewe is nie meer so eenvoudig soos dit dalk vroeër was nie. Alles beweeg vinnig — soms té vinnig — en dit voel…
Kom ek verfris jou geheue gou oor daardie historiese dag toe Barábbas en Jesus se paaie gekruis het. In daardie tyd was daar ’n…
Dis een van die grootste teenargumente teen die Christendom. En om eerlik te wees, dié wat dit vra, het seker ’n geldige punt beet.…
Piet was ’n kerkman — ’n gesonde man. Hy het nie gerook, gedrink of gedans nie. Sy leefstyl was skoon en opreg. Hy het…