Afrikaans
Geskiedkundige slaweklok van Groot Constantia gesteel
WES-KAAP. – Die historiese slaweklok van die Groot Constantia-wynlandgoed, wat uit 1685 dateer, is gesteel. Die waardevolle koperklok weeg 110 kg en is tussen…
WES-KAAP. – Die historiese slaweklok van die Groot Constantia-wynlandgoed, wat uit 1685 dateer, is gesteel. Die waardevolle koperklok weeg 110 kg en is tussen…
Suid-Afrika vier tans vanaf 17 tot 25 Mei internasionale museumweek. Dit beteken jy kan gratis toegang tot enige Ditsong-museum kry. Ditsong-museums sluit die Kruger-museum,…
Die skedel van ’n Neanderdal-vrou wat in 2018 in ’n grot in Irak gevind is, is uiteindelik geherkonstrueer. Haar skedel is in 200 stukke…