Man beboet omdat hy slapende ysbeer steur
NOORWEË. – ’n Persoon is beboet omdat hy ’n mishoring gebruik het om ’n slapende ysbeer in Noorweë se Svalbard-argipel wakker te maak, het…
Nuus en stories oor diere, natuur en troeteldiere.
NOORWEË. – ’n Persoon is beboet omdat hy ’n mishoring gebruik het om ’n slapende ysbeer in Noorweë se Svalbard-argipel wakker te maak, het…
KAZAKSTAN. – ‘n Wyfie-Amoertier (Siberiese tier), Umit, is op 31 Julie in Kazakstan se Ile-Balkhash-natuurreservaat vrygelaat as deel van ‘n projek om die Kaspiese…
WES-KAAP. – Xzeaan Fortuin is skuldig bevind en gevonnis vir dieremishandeling nadat ’n hond in Mei 2024 van die vierde verdieping van ’n woonstelgebou…
WES-KAAP. – ’n Beseerde volwasse suidelike noorkapper-walviskoei en haar kalf is gestrand gevind. Volgens navorsers stem die besering van die koei ooreen met die…
KENIA. – Toetse het die teenwoordigheid van sianied bevestig nadat 15 onverklaarde olifantvrektes die afgelope maand in die Amboseli-ekosisteem voorgekom het. Volgens die Big…
WES-KAAP. – ‘n Manlike olifantrob wat sedert middel Julie langs die Tuinroete vertoef, toon bemoedigende tekens van verbetering, hoewel hy steeds onder noukeurige toesig…
KWAZULU-NATAL. – ‘n 3-jarige meisie is Dinsdagoggend ernstig beseer toe sy na bewering deur drie honde in Redcliffe aangeval is. Reaction Unit South Africa…
‘n Vier maande oue renosterkalf, Elia, ontvang intensiewe veeartsenykundige sorg, nadat hy gewond is toe stropers sy ma doodgeskiet en haar horings afgekap het.…
WES-KAAP. – Edith Smith (37), ‘n ma van twee, is oorlede nadat sy vroeg Sondagoggend in Cedarlaan deur verskeie honde in New Orleans, Paarl-Oos,…
AFRIKA. – Kamele staan wêreldwyd bekend as die “skepe van die woestyn”, maar selfs hierdie geharde diere word nie gespaar van die uiterstes van…