Reusewalvis spoel by Gansbaai uit
WES-KAAP. – ‘n Reusagtige vinwalvis van 23 meter lank, die tweede grootste walvisspesie op aarde ná die blouwalvis, het naby Gansbaai uitgespoel. Die vroulike…
Nuus en stories oor diere, natuur en troeteldiere.
WES-KAAP. – ‘n Reusagtige vinwalvis van 23 meter lank, die tweede grootste walvisspesie op aarde ná die blouwalvis, het naby Gansbaai uitgespoel. Die vroulike…
GAUTENG. – Die Life Eugene Marais-hospitaal in Pretoria het die harte van diereliefhebbers geraak met ‘n Facebook-plasing oor Sparkles, ‘n bejaarde hond wat tans…
WES-KAAP. – Die Cape of Good Hope DBV het inspekteurs na verskeie punte regoor Kaapstad uitgestuur, waar hulle saam met die Stad Kaapstad en…
WES-KAAP. – ‘n Emosionele soektog van 11 dae lank op Tafelberg het Donderdogoggend ‘n gelukkige einde gehad toe Pepper, ‘n klein terriër, veilig met…
Oupoot, die laaste bekende olifant van die Knysna-woud, is onlangs vanuit die lug op kamera vasgevang waar sy alleen deur die woud beweeg.
John Steenhuisen, die minister van landbou, het nuwe nasionale beheermaatreëls vir bek-en-klouseer goedgekeur wat ’n enkele, wetenskaplik-gebaseerde stelsel skep vir die hantering van uitbrake…
VRYSTAAT. – ‘n Hond is in Kutlwanong, Odendaalsrus, doodgemartel in ‘n voorval wat groot ontsteltenis en skok in die gemeenskap veroorsaak het. Volgens die…
VSA. – ‘n Buurt in Orange County, Texas, is Sondagoggend toegemaak nadat ‘n 18-wiel- kommersiële vragmotor wat 406 byekorwe vervoer het, omgeslaan en miljoene…
SPCA het vier kippe gered wat naby Maitland-skool aan pote vasgebind was.
Skilpad Kai het 751 kilometer gereis na ses jaar rehabilitasie, teken van briljante bewaring.