Sahpra bevestig veiligheid van roetine-kinderinentings
Die Suid-Afrikaanse reguleringsowerheid vir gesondheidsprodukte (Sahpra) het die veiligheid van roetine-kinderinentings wat in Suid-Afrika gebruik word, herbevestig. Sahpra sê sy beoordeling van die veiligheid…