Graad 5-meisies vanaf 3 Augustus teen MPV ingeënt
WES-KAAP. – Gr. 5-meisies van nege jaar en ouer in die Wes-Kaap ontvang vanaf 3 Augustus tot 23 September die geleentheid om gratis teen…
Gesondheidsnuus, welstand en praktiese gesondheidsinligting.
WES-KAAP. – Gr. 5-meisies van nege jaar en ouer in die Wes-Kaap ontvang vanaf 3 Augustus tot 23 September die geleentheid om gratis teen…
GAUTENG. – ’n Pasiënt het volgens die DA permanente sig in sy regteroog verloor nadat hy ses maande lank vir retinale chirurgie by Steve…
WES-KAAP. – Vroue wat hulp vir verslawing probeer kry, word dikwels deur stigma, vrees vir oordeel, finansiële probleme, vervoerkoste en ’n gebrek aan kinderversorging…
Narsistiese mishandeling strek veel verder as ‘n moeilike verhouding en in sommige gevalle kan dit lei tot finansiële uitbuiting, gesinsgeweld, afpersing, teistering en ander…
Die Wes-Kaapse departement van gesondheid en welstand het aangekondig dat byna 37 000 gr. 5-meisies reeds vanjaar teen die menslike papilloomvirus (HPV) ingeënt is.…
BLOEMFONTEIN. – ‘n Privaat hospitaal in Bloemfontein het kragte saamgesnoer met die Vrystaatse departement van gesondheid om die agterstand van meer as 4 000…
DRK. – Die dodetal in die jongste Ebola-epidemie in die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK), die vinnigste verspreidende uitbreking van die virus wat nog…
WES-KAAP. – ‘n Internasionale navorsingspan onder leiding van die Universiteit Stellenbosch (US) gaan nuwe toetse ontwikkel wat kan help om tuberkulose meningitis (TBM) by…
VSA. – Martha Lillard (78), die laaste bekende persoon in Oklahoma in die VSA wat daagliks van ‘n ysterlong afhanklik was om asem te…
Die Ebola-uitbreking in Sentraal-Afrika wek steeds wêreldwye kommer, maar gesondheidskenners sê die risiko dat die virus na Suid-Afrika versprei, bly tans laag. Volgens die…