Owerhede waarsku teen gebruik van herroepte semaglutied en tirzepatied
Die Suid-Afrikaanse gesondheidsprodukte-reguleringsowerheid (SAHPRA), die Suid-Afrikaanse Aptekersraad (SAPC) en die raad vir gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (HPCSA) waarsku die publiek, apteke en mediese praktisyns om…