Vermiste man: Gemeenskap se hulp word dringend benodig
*Opdatering: Sy ma het bevestig dat hy gevind is. ALBERTON, GAUTENG. – Die gemeenskap se hulp word dringend gevra met die opspoor van Hendrik…
*Opdatering: Sy ma het bevestig dat hy gevind is. ALBERTON, GAUTENG. – Die gemeenskap se hulp word dringend gevra met die opspoor van Hendrik…
Die Kriel-polisiestasie vra hulp om 'n 4 maande. oue baba wat onder valse voorwendsels by haar ma gevat is, op te spoor.
Alex Batty wat as 11-jarige gedurende 2017 in Spanje vermis geraak het, het sy verskyning in die suide van Frankryk gemaak.
'n Baba wat op 10 November gebore is, is na bewering gesteel en word gesoek.
VRYSTAAT. – Odendaalsrus polisie vra die gemeenskap se hulp om Nanaki Baepi (49) te vind. Sy is Vrydag laas deur haar kinders gesien toe…
UPINGTON. – Die SAPD in Upington versoek die gemeenskap se hulp om ’n vermiste man, Febian Fransman (27), op te spoor. Febian is laas…
Aanklagtes teen een van die verdagtes betrokke in die Frischke-saak is laat vaar.
KAGISANONG. – Die gemeenskap is gevra om enige inligting rakende die verdwyning van Machaka Radebe (16) aan te meld. Sy is laas op Saterdag…
Frishcke het op 14 Februarie verdwyn na hy in Hangberg gaan stap het.
'n Man van Knysna het sy huis verlaat en nooit by die werk opgedaag nie.