Amber Alert vir baba in Pretoria uitgereik
Gauteng. – Die vyf maande oue Thandeka Nyamane is sedert Saterdag in die Moot van Pretoria vermis. Volgens die polisie se webtuiste vir vermiste…
Gauteng. – Die vyf maande oue Thandeka Nyamane is sedert Saterdag in die Moot van Pretoria vermis. Volgens die polisie se webtuiste vir vermiste…
WES-KAAP. – Graham Howes (38) van Bloubergstrand is laas opgemerk toe hy Sondag omstreeks 13:00 naby Eden on the Bay, Bloubergstrand, vlieërplank gery het.…
KWAZULU-NATAL. – Ntobeko Simphiwe Xaba (5), ’n gr. R-leerling aan Laerskool Isipingo, word sedert Vrydag 22 Augustus 2025 vermis. Volgens inligting het Simphiwe se…
KWAZULU-NATAL. – ’n Seun (16) word gesoek nadat hy Vrydag by Wedgestrand in Durban in die see vermis geraak het. Craig Lambinon, woordvoerder van…
NOORDWES. – Die polisie het bevestig dat Christiaan van Blerk (34) en Donovan van der Walt (25) Woensdag ongedeerd in Kempton Park gevind is.…
WES-KAAP. – Gert Hills (81) van Knysna wat op 18 Julie as vermis aangemeld is, is dood by Kaaimanspas, naby die afrit na Victoria-baai…
WES-KAAP. – As deel van die ondersoek na die verdwyning van Joshlin Smith (7) het polisiebeamptes Vrydagmiddag opnuut op die Middelpos- informele nedersetting in…
WES-KAAP. – Gert Hills (81) van Kamdebolaan, Old Place, Knysna, het op 18 Julie vermis geraak. Sedertdien is soektogte na hom sonder sukses geloods.…
NOORD-KAAP. – Simbarashe Chimbowa (31), ’n Bolt-bestuurder wat vroeër as vermis aangemeld is, is opgespoor en weens oortreding van die immigrasiewet in hegtenis geneem.…
MPUMALANGA. – Nkosingiphile (Ndwane) Ntiwane (3), wat op 20 Julie as vermis aangemeld is, is Vrydag omstreeks 15:00 lewend gevind. Die kleuter is ‘n…