Kleuter vermis – kalmte gevra
MPUMALANGA. – Nkosingiphile Ntiwane (3) van Mshadza Trust in Masoyi het op 20 Julie spoorloos vermis geraak. Die polisie het die publiek versoek om…
MPUMALANGA. – Nkosingiphile Ntiwane (3) van Mshadza Trust in Masoyi het op 20 Julie spoorloos vermis geraak. Die polisie het die publiek versoek om…
NOORD-KAAP. – Simbarashe Chimbowa (30), oorspronklik van Zimbabwe, is laas op 21 Julie 2025 omstreeks 19:00 by sy huis in Kagisho, Galeshewe, Kimberley, gesien.…
NOORDWES. – Christiaan van Blerk (34) en Donovan van der Walt (25) word sedert 14 Julie vermis. Die Klerksdorp-polisie doen ‘n beroep op die…
WES-KAAP. – Gert Hills (81) van Kamdebolaan, Old Place, Knysna, het Vrydag vermis geraak. Sy vrou het hom by die Krysna-polisiekantoor as vermis aangemeld,…
WES-KAAP. – Mogamat Imaad Sharmar, was ongeveer een week oud en onregistreer, toe hy Saterdag uit die Middestad Mall in Bellville ontvoer is. Volgens…
OOS-KAAP. – ‘n Student (22), oorspronklik van Limpopo, wat tans in Makhanda woon, word deur die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) gesoek, nadat hy vandag (Vrydag)…
OOS-KAAP. – Lithaliyanda Ntoni (12) van Luziphostraat, NU10, Motherwell, wat Dinsdag as vermis aangemeld is, se liggaam is vanoggend omstreeks 02:10 in bosse naby…
VRYSTAAT. – Paul Basson (38), oorspronklik van Wynberg in die Kaap, is sedert Vrydag 7 Junie vermis. Hy is uit sy gehuurde blyplekf verwyder,…
LIMPOPO. – Johan Herman Woortmeyer (50) is sedert 8 Junie omstreeks 13:00 van sy huis in Hoogstraat 40, Polokwane, vermis nadat hy gaan stap…
GAUTENG. – Linda Makhubo (34), ‘n onderwyser aan Hoërskool Tetelo in Soweto, is Maandag dood aangetref. Hy het glo op Woensdag, 4 Junie, ‘n…