KYK: EDEN doen dit weer met ‘Kom Klop Weer’
Jay du Plessis, Paulo Azevedo en Sean Else, oftewel EDEN, het soos hulle amptelike musiekvideo voorstel op ‘n “ouer” ouderdom ‘n splinternuwe treffer, genaamd…
Jay du Plessis, Paulo Azevedo en Sean Else, oftewel EDEN, het soos hulle amptelike musiekvideo voorstel op ‘n “ouer” ouderdom ‘n splinternuwe treffer, genaamd…
Appel, die bekroonde sanger en liedjieskrywer, het sy splinternuwe vyfsnit-kortspeler, Genesis, op alle digitale stroomdienste vrygestel. Twee snitte, Die Boer Hier Binne My en…
Chris Steyn, beter bekend as Plakkies, het sy jongste enkelsnit Ek Kannie op alle digitale stroomdienste bekend gestel. Fanie Nel van die Coleske Groep…
Appel het sy tweede enkelsnit, Sterre, van sy komende kortspeler Genesis, bekendgestel. “Sterre is ’n liefdeslied wat teruggryp na die begin van my en…
Appel, oftewel Christoph Kotze, die sanger en liedjieskrywer, het die eerste enkelsnit, Die Boer Hier Binne My, bekendgestel van sy 5-snit kortspeler, Genisis, wat…
Riana Nel, gewilde sangeres en liedjieskrywer, het ‘n nuwe enkelsnit Laat U Wil vrygestel. Dit word as haar mees persoonlike enkelsnit beskou, eerlik en…
Chris Steyn, oftewel Plakkies, wenner van Die Kontrak-Seisoen 3, het sy stem by dié van Bella (Coleske), ‘n liedjieskrywer van formaat, gevoeg. ‘n Sielvolle…
“Die yskoue winter mag dalk met ons wees, maar Jay du Plessis is hier om dinge warm te maak! Met sy splinternuwe enkelsnit, Dans…
“Dit wat gebeur op ‘n jagtrip, bly op ‘n jagtrip,” is die siening van Ricus Nel, Ruhan du Toit, Chris Steyn, Bok van Blerk…
Liza Nel, sangeres in eie reg, is terug met wat as haar mees persoonlike liedjie nóg beskryf word. Die sangeres wat met alombekende Ricus…