Al drie vertonings van Andrea Bocelli uitverkoop
Big Concerts het aangekondig al drie vertonings van Andrea Bocelli vir 2025 het Vrydag uitverkoop. Kaartjieverkope het om 9:00 Vrydagoggend geopen. “All three Andrea…
Big Concerts het aangekondig al drie vertonings van Andrea Bocelli vir 2025 het Vrydag uitverkoop. Kaartjieverkope het om 9:00 Vrydagoggend geopen. “All three Andrea…
Anton Goosen gee aanhangers ’n voorsmakie van sy nuwe album wat binnekort verskyn. Bly by my het Vrydag op alle digitale platforms verskyn. Die…
Die Amerikaanse sangeres, Taylor Swift (34), se nuutste album, The Tortured Poets Department, is vier dae na vrystelling reeds een biljoen keer op Spotify…
As jy lus is vir sokkie of musiek met ‘n lekker ritme – staan nader. Die Afrikaanse sanger Nicholis Louw se nuutste enkelsnit, Werfbobbejaan,…
Deon Groot het eintlik as gevolg van sy vriende in die musiekbedryf beland. Hulle het hom vir ’n karaokekompetisie ingeskryf, wat hy toe gewen…
Die Italiaanse tenoor Andrea Bocelli gaan in April 2025 as deel van sy 30ste jaar in die musiekbedryf in SA optree. Hy sal op…
Die destydse musiekgroep, Shine 4, het onlangs weer vir ’n “spesiale projek” bymekaargekom. Marlese Wallis, een van die lede, het op haar Instagram-blad ’n…
Die sanger David Fourie se nuwe enkelsnit Die dans ding is onlangs vrygestel. Dit is ’n opbouende lied wat ’n uitnodiging is om die…