North West education minister condemns alleged misconduct toward teachers
The North West education department has condemned incidents of alleged misconduct toward teachers at Batlhaping Secondary School and Mankuroane Technical School.
Nuus oor skole, onderwys, leerlinge, studente en die onderwyssektor.
The North West education department has condemned incidents of alleged misconduct toward teachers at Batlhaping Secondary School and Mankuroane Technical School.
NOORDWES. – Die Noordwes-onderwysdepartement het voorvalle van beweerde wangedrag teenoor onderwysers by die Sekondêre Skool Batlhaping en Tegniese Skool Mankuroane veroordeel. Mercy Mokgatle, woordvoerder…
Cheslin Kolbe het saam met vier ander Springbokke sy alma mater, Hoërskool Brackenfell, besoek in aanloop tot Saterdag se groot toets teen die All…
NOORDWES. – ’n Leerling van Hoërskool Ikatisong is dood nadat hy Dinsdag in Letlhabile met ‘n skerp voorwerp gesteek is. Volgens die polisie was…
GAUTENG. – Altesaam 17 skole in Gauteng is tot dusver deur die polisie deursoek as deel van operasies om dwelms, wapens en ander verbode…
LIMPOPO. – Trane het oor Joré Benade (16) se wange gerol toe sy by Hoërskool Pietersburg as een van die skool se nuwe leiers…
LIMPOPO. – Die dodetal in ’n botsing tussen ’n Toyota Quantum en ’n bus wat leerlinge vervoer het, het tot vier gestyg nadat ’n…
LIMPOPO. – Minstens drie mense, onder wie twee leerlinge, is volgens voorlopige inligting dood, nadat ’n Quantum-minibus en ’n bus gebots het. Albei die…
GAUTENG. – ’n Onderwyser van Hoërskool Minerva is voorlopig geskors nadat bewerings van seksuele teistering van ’n 17-jarige gr. 12 leerling gemaak is. Onwabile…
GAUTENG. – Vyf jongmense is Maandag in Westbury geskiet, van wie drie dood en twee kritiek beseer is. Een van hulle is ‘n leerling…