LUR bekommerd na twee beweerde verkragtings by skool
Die onderwysdepartement bekommerd na 'n vlaag insidente by 'n skool.
Nuus oor skole, onderwys, leerlinge, studente en die onderwyssektor.
Die onderwysdepartement bekommerd na 'n vlaag insidente by 'n skool.
Die saak is namens Mbalenhle Sydney Ntuli, wat 'n vonnis van 20 jaar vir roof uitgedien het, voor die hof gebring.
Matrikulante wat tydens beurtkrag by selfoonligte en kerslig moes studee, het nou herlaaibare ligte.
'n Totaal van 198 gevangenes skryf vanjaar matriek in die tronk.
Zanda Cele is Donderdagoggend dood nadat hy 'ligte griepsimptome' gehad het.
Die het paneel aanbeveel dat die UK openbare verskonings aan senior bestuurders, insluitend Lange, Feris en Kruger, moet uitreik en die drie van hulle…
'n Onderwyser wat deur 19 aanklagte van seksuele aard in die gesig gestaar word, bly in aanhouding.
LEES OOK: ‘Daar is geen aanval op Afrikaans nie, dit is om elke kind te beskerm’ – Motshekga verdedig Bela-wetsontwerp Die departement van basiese…
Een van die belangrike aspekte van die wetsontwerp is die voorgestelde veranderinge aan die taalbeleid van openbare skole.
Die departement van onderwys se woordvoerder, Matome Chiloane, het gesê die departement probeer die meisies se families in die hande kry om uit te…