Polisie hoop kringtelevisie sal meer duidelikheid gee oor leerder se dood
Die Hoërskool Garsfontein het laat gisteraand op hulle Facebook-blad gesê hulle is diep geskok en hartseer oor die gebeure.
Nuus oor skole, onderwys, leerlinge, studente en die onderwyssektor.
Die Hoërskool Garsfontein het laat gisteraand op hulle Facebook-blad gesê hulle is diep geskok en hartseer oor die gebeure.
Die polisie is tans besig met die ondersoek.
Aangesien dit duidelik is dat die strafregstelsel slagoffers van seksuele misdrywe in die steek laat, raai AfriForum skole, onderwysers, ouers en leerders aan om…
Die voorval het gister op die skoolperseel plaasgevind.
Die skool het met 'n "Kneel for 10"-inisiatief waar daar vir die volgende 10 dae elke dag om 10:00 vir Hoerskool Riebeeckstad, sy leerders…
"Om enigiemand te demoniseer op grond van hul velkleur is verwerplik in 'n grondwetlike demokrasie soos ons s'n."
Daar mag nie aangedui word watter toilette aan watter geslagte toegeken word nie.
'n Totaal van 800 leerders was verplig om die kursus deur te sit om te hoor dat slegs wit mense rassiste is en moes…
Daar is op hom afgekom waar hy met sy gesig na onder lê en sukkel om asem te haal.
"Dis jok vir 'n kind, dis mishandeling van 'n kind, en dis 'n sonde vir ons God," het hy gesê.