Minstens 20 mense dood in aardbewing in Afghanistan
AFGHANISTAN. – Minstens 20 mense is oorlede nadat ‘n aardbewing van 6.3 op die Richterskaal Afghanistan vanoggend getref het. Plaaslike owerhede het gesê die…
AFGHANISTAN. – Minstens 20 mense is oorlede nadat ‘n aardbewing van 6.3 op die Richterskaal Afghanistan vanoggend getref het. Plaaslike owerhede het gesê die…
INTERNASIONAAL. – Sowat 34 mense het in Haitï, Kuba en Jamaika as gevolg van orkaan Melissa omgekom. Lees ook: Sterkste storm van 2025 –…
JAMAIKA. – Orkaan Melissa, die sterkste storm van 2025, gaan Jamaika vandag na verwagting tref. Sewe mense het reeds in die Karibiese Eilande as…
KANARIESE EILANDE. – ‘n Britse toeris (56) is Saterdag oorlede en een is kritiek beseer nadat hulle 20 voet ver geval het toe ‘n…
SUID-KOREA. – ‘n Suid-Koreaanse vrou gaan krimineel aangekla word nadat haar poging om ‘n kakkerlak met ‘n vlambare sproei en aansteker dood te maak…
PARYS, FRANKRYK. – Een persoon is dood en nege is beseer met vier in ‘n kritieke toestand nadat ‘n tornado deur Ermont, Val-d’Oise, Parys…
BANGLADESJ. – Altesaam 16 mense is dood nadat ‘n groot brand gister by ‘n klerefabriek en chemiese pakhuis in Bangladesj uitgebreek het. Owerhede het…
MEXICO. – 37 mense is dood en verskeie word vermis ná oorstromings in Mexico. Lees ook: Geel vlak 4-waarskuwing vir KZN vir donderstorms uitgereik…
FILIPPYNE. – Die tsoenami-waarskuwing wat ná vanoggend se 7.5 op die Richterskaal aardbewing in die Filippyne is gelig. Lees ook: Aardbewing van 7.5 tref…
FILIPPYNE. – ‘n Aardbewing van 7.5 op die Richterskaal het vanoggend die suide van die Filippyne getref. Verskeie tsoenami-waarskuwings is vir die Filippyne, Indonesië…