Twee dood toe voertuig van afgrond af rol
IPSS Medical Rescue was Sondag op die toneel waar ‘n motorvoertuig by ‘n afgrond afgerol en twee mense dood is. Volgens IPSS Medical Rescue…
Nasionale nuus en belangrike ontwikkelings uit Suid-Afrika.
IPSS Medical Rescue was Sondag op die toneel waar ‘n motorvoertuig by ‘n afgrond afgerol en twee mense dood is. Volgens IPSS Medical Rescue…
Die tweede saak teen hom is uitgestel na twee ure weens beurtkrag en sal in Julie weer in die hof voorkom.
"Dit is met skok en leedwese dat ons kennis neem van die dood van die bekende egpaar."
Terwyl sommige mense hulle ondersteuning vir die veldtog uitgespreek het, het baie van hulle kliënte hulle gekritiseer en gesê kopers moet Woolworths boikot.
Die universiteit het gesê vanmiddag se eksamens sal voortgaan soos beplan, maar vanoggend se eksamens sal eers uitgestel word.
Alle beseerdes is op die toneel behandel voordat hulle na mediese fasiliteite geneem is.
Kleredrag en meer besonderhede is nie bekend nie.
Haar pa moes dorp toe en het haar in die vrou se sorg gelaat.