Video’s: ‘Steve Doen’ – 20 000 aanhangers in die reën, dans met Romi-lee
"Pretoria skrik nie vir reën nie."
Nasionale nuus en belangrike ontwikkelings uit Suid-Afrika.
"Pretoria skrik nie vir reën nie."
Hy is met die aankoms van paramedici op die toneel dood verklaar.
Nog 17 liggame is ontdek op die plaas en 34 mense is gered voor hulle van die honger omgekom het.
Hulle het 15 uitgehongerde mense gekry. Vier is oorlede terwyl die ander na 'n hospitaal geneem is.
Hy is in Desember 2022 vrygelaat op parool en sal sy twee jaar parool in Suid-Afrika uitvoer.
Die gewilde restaurant en kuierplek in Durban, Wish on Florida, sal sy deure nou permanent sluit na die rapper AKA in Februarie voor die…
Niemand is ernstig beseer nadat ‘n vragmotor en ‘n taxi Sondag in Old Main Road in Ottawa gebots het nie. Lede van Raction Unit…
Die Hooggeregshof in Pretoria het teen die Suid-Afrikaanse regering bevind en koste ten gunste van die Direkteur van Openbare Vervolging (DOV) in Botswana toegeken.…
Die nuwe Netflix-reeks Monster: The Jeffrey Dahmer Story, was in September verlede jaar vir ‘n tyd lank nommer een op die stromingsdiens nadat dit bekendgestel is.…
Die 16-jarige meisie wat sedert Maandag 27 Maart 2023 in Alberton, Gauteng, vermis was, is gevind. Sy is dié dag om 13:00 vir die…