Skietvoorval op N2 Stanger steeds ‘n aktiewe misdaadtoneel
'n Kritiek beseerde verkeersbeampte is deur 'n Netcare 911-helikopter na 'n hospitaal gevlieg.
Nasionale nuus en belangrike ontwikkelings uit Suid-Afrika.
'n Kritiek beseerde verkeersbeampte is deur 'n Netcare 911-helikopter na 'n hospitaal gevlieg.
Op dieselfde dag wat die polisie 'n spesiale operasie vir die Kersseisoen geloods het, is drie OTM'e in Springs opgeblaas.
'n Totaal van 800 leerders was verplig om die kursus deur te sit om te hoor dat slegs wit mense rassiste is en moes…
Nantes was vir 'n tweede keer in die VSA waar hy op plase gaan werk het en sou op 29 November huistoe kom.
"Sy kan niks wat die ongeluk voorafgegaan het op die betrokke dag onthou nie."
"Die land en sy burgers moet vir 'n slag eerste gestel word."
Die verdagte het glo die kind gegryp en begin hardloop.
Steve Hofmeyr nooi jou om deel te wees van sy video.
Die tienerseun het saam met vriende golfballe uitgeduik en geswem toe hy gesterf het.
Williams en sy vriende was op 'n opblaasmatras toe 'n wind hulle omgewaai het.