Pa oorlede wat seun (7) se kop bo water gehou het ná kajak omslaan
KALIFORNIЁ, VSA. – ‘n Pa (54) het Saterdag verdrink nadat hy sy seun (7) se kop bo water gehou het nadat die kajak waarin…
KALIFORNIЁ, VSA. – ‘n Pa (54) het Saterdag verdrink nadat hy sy seun (7) se kop bo water gehou het nadat die kajak waarin…
MPUMALANGA. – Sewe mense het gesterf toe ‘n sedan en ’n ligte afleweringsvoertuig Maandagoggend 8 Desember op die N12 tussen Ogies en Emalahleni (Witbank)…
KRETA, GRIEKELAND. – 18 mense is dood nadat ‘n boot met migrante naby Kreta omgeslaan het. Lees ook: Tsjernobil se hoofskild af ná hommeltuigaanval…
KWAZULU-NATAL. – ’n Man is Donderdag omstreeks 06:45 op die R102 in Cornubia oorlede toe hy volgens ooggetuies voor ’n aankomende vragmotor ingehardloop het.…
FRANKRYK. – Drie tieners, 14, 15 en 19 jaar oud, is gister dood nadat die voertuig waarin hulle gery het van die pad in…
MALEISIЁ. – Die soektog na die wrak van die vermiste MH370-vliegtuig wat in 2014 verdwyn het, word op 30 Desember voortgesit. Lees ook: Nuwe…
MPUMALANGA. – Vyf passasiers is Maandagmiddag op die R33 tussen eMkhondo en Amsterdam dood, toe ’n bus omgeslaan het nadat die bestuurder blykbaar beheer…
MPUMALANGA. – Drie mense is Vrydag dood toe twee bakkies omstreeks 11:30 op die N4 naby Middelburgdam gebots het. Die oorledenes sluit ‘n jong…
WES-KAAP. – ‘n Vluginstrukteur en ‘n privaatvlieënier het vanoggend aan boord van ‘n Sling 2, registrasie ZF-FWF, gesterf toe hulle ligte vliegtuig in Van…
WES-KAAP. – Die gedenkdiens vir Morné Fourie (16) van Malmesbury vind vandag vanuit die AGS-Kerk plaas. Morné het die vorige Saterdag ‘n motorfietsongeluk gehad…