Vyf mense dood in Russiese aanval op Oekraïne
OEKRAÏNE. – Vyf mense, insluitend ‘n meisie (15), is oorlede ná Rusland Oekraïne oornag met vuurpyle en hommeltuie aangeval het. Lees ook: Vier dood,…
OEKRAÏNE. – Vyf mense, insluitend ‘n meisie (15), is oorlede ná Rusland Oekraïne oornag met vuurpyle en hommeltuie aangeval het. Lees ook: Vier dood,…
EGIPTE. – Indirekte samesprekings tussen Israel en Hamas oor ‘n skietstilstand sal na verwagting vandag in Egipte begin. Lees ook: SA’ners wat op Gasa-flottielje…
INTERNASIONAAL. – Volgens die departement van internasionale samewerking en betrekking is die Suid-Afrikaners wat deel was van die Gasa-flottielje, veilig, gesond en sal binnekort…
GASA. – Die laaste boot van die Global Sumud Flotilla is vandag deur die Israeliese weermag gekeer. Lees ook: President Ramaphosa eis onmiddellike vrylating van…
President Cyril Ramaphosa het geëis dat die Israeliese regering onmiddellik die Suid-Afrikaners, asook burgers van ander lande wat op die flottielje na Gasa was,…
ISRAEL. – Mandla Mandela, stamhoof van die Mvezo- tradisionele raad en kleinseun van oudpresident Nelson Mandela, is een van die mense wat deur die…
GASA. – Die Global Sumud-flottielje is deur die Israeliese vloot voorgekeer en die aktiviste op die bote, insluitend die klimaatsaktivis Greta Thunberg, is in…
GASA. – Hamas het gesê dit oorweeg die voorstel vir vrede wat deur die Amerikaanse president Donald Trump gemaak is. Lees ook: Malema se…
OEKRAÏNE. – Vier mense, insluitend ‘n 12-jarige meisie, is in Kijif dood en minstens 70 beseer in ‘n Russiese hommeltuig-en-vuurpylaanval van 12 uur. Sowat…
GASA. – Mandla Mandela het ‘n hommeltuigaanval veroordeel wat Dinsdag op die Global Sumud Flotilla, wat op pad is na Gasa, uitgevoer is. Mandela…