Israel ontvang eerste gyselaars in ruil vir gevangenes
GASA. – Hamas het vanoggend die eerste sewe gyselaars aan die Rooikruis oorhandig. Israel het bevestig die gyselaars is veilig vrygelaat. Lees ook: Hamas…
GASA. – Hamas het vanoggend die eerste sewe gyselaars aan die Rooikruis oorhandig. Israel het bevestig die gyselaars is veilig vrygelaat. Lees ook: Hamas…
GASA. – Hamas het gesê dit sal vanaf Maandagoggend die Gasa-gyselaars begin vrylaat voor Donald Trump se globale vredesberaad in Egipte ‘n aanvang neem.…
GASA. – ‘n Skietstilstand het amptelik vandag in Gasa begin nadat die Israeliese regering gisteraand die skietstilstandvoorstel aanvaar het. Lees ook: Israel en Hamas…
OEKRAÏNE. – Russiese oornagaanvalle het verskeie mense sonder elektrisiteit en watertoevoer in dele van Kijif, Oekraïne gelaat. 12 mense is in Kijif beseer nadat…
ODESSA, OEKRAÏNE. – Vyf mense is vandag beseer in ‘n Russiese hommeltuigaanval op Odessa, Oekraïne. Die aanval het verskeie brande in woongebiede, by energie-infrastruktuur…
OEKRAÏNE. – Oekraïense owerhede het Woensdag bekendgemaak Rusland het oornag een van sy kragaanlegte aangeval. Twee werkers is in die aanval beseer. Die ligging…
EGIPTE. – Die Amerikaanse president, Donald Trump, het vanoggend aangekondig Israel en Hamas het oor die eerste fase van sy Gasa-vredevoorstel ingestem en dit…
EGIPTE. – Volgens Hamas het dit ‘n lys name van Palestynse gevangenes vrygestel wat in ruil vir Israeliese gyselaars vrygelaat moet word. Hamas het…
EGIPTE. – Die indirekte vredesamesprekings tussen Israel en Hamas gaan vandag op die tweede herdenking van die begin van die oorlog voort. Lees ook:…
ISRAEL. – Die departement van internasionale betrekkinge en samewerking het bevestig die SA’ners wat deel was van die Global Sumud-flottielje sal vandag na Suid-Afrika…