Zuma en MK-party gaan appelleer teen OVK se besluit
Zuma is voorheen tot 15 maande tronkstraf gevonnis.
Zuma is voorheen tot 15 maande tronkstraf gevonnis.
Sy bates sou geëis word indien hy nie kon betaal nie.
Hulle glo daar is ’n saak van volksmoord teen Israel met hoe die oorlog uitgevoer word.
Setshwantsho is ook nou die hoofverdagte in die moord op haar seun, ook vir lewensversekering.
Die regter in die verkiesinghof het gesê die ANC se aansoek het geen basis nie en hulle aansoek is afgekeur.
Grobler moet Maandae en Vrydae aan die Brooklyn-polisiestasie rapporteer.
Die wetmakers wat voorgestel het die verbod moet gelig word, het gesê dit is om die "kulturele norme, waardes en geloof te respekteer".
Zuma was vandag in die Pietermaritzburg hooggeregshof vir sy aansoek om Downer as aanklaer van sy saak te verwyder.