Uitleweringsaansoek ingedien vir AKA-moordverdagtes in Eswatini
Die twee verdagtes sal môre weer in die Manzini-landdroshof verskyn.
Die twee verdagtes sal môre weer in die Manzini-landdroshof verskyn.
Lindani Zenzele Ndimande, ’n taxi-eienaar, het gister sy beëdigde verklaring vir sy borgaansoek by die Durbanse landdroshof ingehandig.
Lindokuhle Mkhwanazi en Siyanda Myeza het verlede week aansoek gedoen om borg en is van plan om onskuldig te pleit.
Die skulderkennings van Muzikawukhulelwa Sibiya en Bongani Ntanzi is gister in die hof gelees.
Dit volg na Motsoaledi verlede jaar aangekondig het sy departement wil die ZEP opskort.
MultiChoice se Showmax gaan vandag die Tracking Thabo Bester-dokumentêr op die kassie wys.
Lindokuhle Mkhwanazi en Siyanda Myeza gaan onskuldig pleit op die moordklagtes.
Lindokuhle Mkhwanazi het enige betrokkenheid by die moorde in sy beëdigde verklaring aan die hof ontken.
Regter Ratha Mokgathleng het beslis die twee verdagtes het vrylik en willekeurig skuld erken op die moord op Meyiwa in 2014.
Dries Olivier wat glo deel van die vreedsame optog op Groblersdal op 24 Februarie was, het homself aan die polisie oorhandig en het borg…