Vorige hoof van Nedbank se menslike hulpbronne oor rassistiese kommentaar afgedank
Sy het ook haar kollegas afgeknou en onder andere “simpel” genoem.
Sy het ook haar kollegas afgeknou en onder andere “simpel” genoem.
Die MK-party het in die hof aangevoer die OVK het nie die reg om te besluit wie as ’n kandidaat gekies kan word nie.
Hulle broer is in Durban in hegtenis geneem, ook vir die moord op AKA en Tibz.
Tebello (Tibz) Motsoane is na bewering in die spervuur van die “huurmoord” op AKA oorlede.
Nicaragua wil hê Duitsland moet weer geld aan die VN-agentskap gee.
In die hofdokumente voer die MK-party aan die OVK het nooit gesê hoekom daar beswaar teen Zuma gemaak is nie.
Lindokuhle Mkhwanazi het verlede week gesê hy gaan ‘n klag van meineed teen die ondersoekbeampte, speurder Pillay lê.
Die wet vereis dat presidente presidensiële rekords aan die regering moet oorhandig, maar hulle kan persoonlike dokumente hou.
Nkosi het gesê hy het nie beswaar gemaak nie en het glo nie eens daarvan geweet nie.
Dit volg na die DA na die Johannesburgse hooggeregshof gegaan het na hulle gesê het die ANC weerhou hulle kaderontplooiingsrekords van die party.