Thabo Bester dreig om MultiChoice te dagvaar oor dokumentêr
Bester en Magudumana se prokureurs het gesê die program sal hulle daarvan verhoed om ’n regverdige verhoor te kry.
Bester en Magudumana se prokureurs het gesê die program sal hulle daarvan verhoed om ’n regverdige verhoor te kry.
Suid-Afrika het die hof Woensdag genader om in te gryp in Gaza voordat meer mense doodgaan van die honger.
Twee van die verdagtes in die Meyiwa-saak het gesê hulle is deur die polisie aangerand tot hulle skuld erken het vir die moord op…
Die ANC het glo slegs dele van die rekords aan die DA oorhandig.
Hannah Gutierrez kan tot 18 maande tronkstraf opgelê word na die dood van kinematograaf Halyna Hutchins. Hutchins is in 2021 dood na Alec Baldwin…
Dit het ondersoek ingestel oor die regulering van skooluniforms en hoe leerlinge gesê word hulle moet lyk.
Minister Aaron Motsoaledi is na die hooggeregshof in Pretoria om die program vir die Zimbabwiese uitsonderingspermit (ZEP) te beëindig.
Die regering het gesê dit het gevoel dis nodig om weer hof toe gaan met die nuwe feite oor Israel se aanvalle op Gaza…
Die organisasies het gesê hulle het “vreemde mediese toestande” gesien in pasiënte wat die Covid-inentings ontvang het.
Die verdagtes word aangekla van moord, sameswering om moord te pleeg, poging tot moord, onwettige besit van ’n vuurwapen en onwettige besit van ammunisie.