Meyiwa verhoor binne ‘n verhoor weer uitgestel
Sy nuwe prokureur, Thulani Mngomezulu, het gesê hy kan nie voortgaan met sy slotargument nie.
Sy nuwe prokureur, Thulani Mngomezulu, het gesê hy kan nie voortgaan met sy slotargument nie.
Die polisie is besig om te werk aan hulle uitlewering, maar hulle prokureur het gesê hulle het nog nie ‘n uitleweringsaansoek ontvang nie.
Harry het hof toe gegaan om te vra vir meer beskerming vir wanneer hy die VK besoek, maar die hof het beslis die besluit…
Peters is van 28 Februarie tot 28 Maart geskors sonder betaling.
Die polisie het gesê die meesterbrein agter die moorde is een van die sewe verdagtes wat in hegtenis geneem is.
Dit is voorgestel Mkhwanazi, Gwabeni en Lindokuhle Ndimande moet aangehou word by Chatsworth-polisiestasie.
As Baldwin skuldig bevind word, kan hy tot 18 maande tronkstraf kry.
Die ANC sê die DA maak self gebruik van kaderontplooiing.
Vodacom het gesê hulle gaan aansoek doen by die Konstitusionele Hof om teen die beslissing te appelleer.
Verskeie ooggetuies het Noa as die laaste persoon by die slagoffer geïdentifiseer.