AKA-saak tot volgende week uitgestel
Die broers Siyabonga en Malusi Ndimande, het vandag in die Manzini-landdroshof in Eswatini verskyn.
Die broers Siyabonga en Malusi Ndimande, het vandag in die Manzini-landdroshof in Eswatini verskyn.
Makate beweer hy het die idee vir Please Call Me uitgedink toe hy by Vodacom gewerk het en is nooit daarvoor betaal nie.
Twee van die verdagtes het beweer hulle is aangerand tot hulle skuld erken het vir die moord op Senzo Meyiwa.
Die staatsaanklaer sal na verwagting binnekort die formele aansoek vir hulle uitlewering aan Suid-Afrika oorhandig.
Die NWU het vroeër aangekondig Christie word op vyf aanklagte van wangedrag aangekla.
Die stiefpa en seun word aangekla van aanranding met die doel om ernstig te beseer.
Bester en Magudumana se prokureurs het gesê die program sal hulle daarvan verhoed om ’n regverdige verhoor te kry.
Suid-Afrika het die hof Woensdag genader om in te gryp in Gaza voordat meer mense doodgaan van die honger.
Twee van die verdagtes in die Meyiwa-saak het gesê hulle is deur die polisie aangerand tot hulle skuld erken het vir die moord op…
Die ANC het glo slegs dele van die rekords aan die DA oorhandig.