Julius Malema skuldig aan haatspraak
WES-KAAP. – Die Demokratiese Alliansie (DA) het die uitspraak waarin Julius Malema Woensdag in die Wes-Kaapse gelykheidshof aan haatspraak skuldig bevind is, verwelkom. John…
WES-KAAP. – Die Demokratiese Alliansie (DA) het die uitspraak waarin Julius Malema Woensdag in die Wes-Kaapse gelykheidshof aan haatspraak skuldig bevind is, verwelkom. John…
VSA. – Die komitee van die Amerikaanse huis van verteenwoordigers wat Jeffrey Epstein se misdrywe ondersoek, het die eksekuteurs van sy boedel gedagvaar vir…
VSA. – Lyle Menendez, die ouer Menendez-broer, se paroolaansoek is ook afgekeur. Lees ook: Erik Menendez se parool afgekeur Menendez het gister voor die…
NEW YORK, VSA. – Die appèlhof het Donderdag beslis dat Donald Trump nie die $500 miljoen boete, wat hy verlede jaar in ’n siviele…
KALIFORNIË, VSA. – Erik Menendez, die jongste van die twee Menendez-broers, wat hulle ouers in 1989 vermoor het, se aansoek om parool is gister…
NOORWEË. – Die oudste seun van Noorweë se kroonprinses, Mette-Marit, gebore voor sy met die prins getrou het, is aangekla van 32 misdrywe, insluitend…
Gayton McKenzie, die minister van sport, kuns en kultuur, is in die sop oor ou Twitter-plasings (nou X) waarin hy die k-woord sou gebruik…
VSA. – Die Menendez-broers, Erik en Lyle, verskyn onderskeidelik Donderdag en Vrydag in die hof vir hulle paroolevaluasie 30 jaar ná die moord op…
VSA. – Die vrou wat glo die ketamien aan akteur Matthew Perry voorsien het wat tot sy dood gelei het, gaan skuldig pleit op…
Die saak teen die voormalige SAFA-baas Danny Jordaan, die finansiële hoof Gronie Hluyo en sakeman Trevor Neethling is weer gister uitgestel. Lees ook: Danny…