Elton Jantjies vier jaar uit SA rugby geskors
Die SA-rugbyspeler Elton Jantjies is vir vier jaar uit SA Rugby geskors.
Jongste sportnuus, uitslae, wedstryde en sportontwikkelings.
Die SA-rugbyspeler Elton Jantjies is vir vier jaar uit SA Rugby geskors.
MyPlayers, die rugbyspelersorganisasie,, het hul spelers van die jaar aangewys.
Die swembad by die sewesrugbytoernooi in Kaapstad het met spelers binne-in gebreek.
Lesers kan na Paros Woordeboeke/Dictionaries se Facebookbladsy gaan om vir die woord van die jaar te stem.
Die Blitsbokke kom vandag om 11:18 teen Australië in die kwarteindstryd te staan.
SUID-AFRIKA. – Die sanger Kurt Darren het vandag sy nuutste enkelsnit Hulle weet nie wat ons weet nie vrygestel. Dit is deur die musiekmaatskappy…
Dit is ook bevind hy het nie die opmerkings by ‘n kriekettoernooi gemaak nie, maar by ‘n Joodse toekenningseremonie.
LEES OOK: Kersinkopies: Verbruikers sal prys betaal vir Durban-hawekrisis Sindisiwe Chikunga, die minister van vervoer, sal die feesseisoen se padveiligheidsveldtog amptelik hierdie naweek by…
Die internasionale beheerliggame van fietsry en atletiek het ook transgender deelnemers verban.
Die onderwysers moet gewoonlik vir twee dae ná die leerlinge by die skool wees, dus sluit skole op 12 Desember vir leerlinge en op…