Krieketlegende Mike Procter sterf op 77
In 2014 het hy die Mike Procter Foundation begin om kinders by ’n nedersetting naby Durban se lewens deur krieket te verbeter.
Jongste sportnuus, uitslae, wedstryde en sportontwikkelings.
In 2014 het hy die Mike Procter Foundation begin om kinders by ’n nedersetting naby Durban se lewens deur krieket te verbeter.
Sy familie het gesê hy het probleme met sy hart ondervind terwyl hy in die waakeenheid aan die aansterk was.
Drie atlete het die kwalifiserende marathon onder iemand anders se naam gehardloop.
Die vrou wat saam met hulle in die motor was, is na 'n hospitaal geneem.
Die idee is om vir die suksesvolle atlete ’n “deel van Parys se geskiedenis” te gee wat hulle huis toe kan neem.
Erasmus, who coached the team in 2019 and was Director of Rugby four years later, will lead a modified coaching team in the absence…
Hy het ’n gebuigde linkervlerk. Sy ma, Button, se regtervlerk is ook gebuig nadat sy destyds op Amanzimtoti gestrand was.
Hy het na bewering brandwonde opgedoen as gevolg van ’n fratsongeluk met sterk skoonmaakmiddels.
Dricus du Plessis gesels in 'n video-onderhoud oor sy oorwinning.