17 Gauteng-skole deursoek in stryd teen dwelms en wapens
GAUTENG. – Altesaam 17 skole in Gauteng is tot dusver deur die polisie deursoek as deel van operasies om dwelms, wapens en ander verbode…
GAUTENG. – Altesaam 17 skole in Gauteng is tot dusver deur die polisie deursoek as deel van operasies om dwelms, wapens en ander verbode…
VSA. – Met neonligte en betowerende diertjies is ’n museum in Pompano Beach, Florida, die eerste in die VSA is wat uitsluitlik aan jellievisse…
OOS-KAAP. – Die Ngqamakhwe-polisie het Dinsdag ’n strafsaak geopen nadat ’n video wat op Kersdag opgeneem is en minderjariges wys wat alkohol gebruik, op…
Waarskuwing! Die video-opnames kan sommige lesers ontstel. Verskeie motorfietsklubs het intussen ook verklarings oor die voorval uitgereik wat hier onder gelees kan word. OOS-KAAP.…
MPUMALANGA. – Vier mans het Maandagaand ter nouernood aan ‘n ramp ontkom toe hulle aan ’n skiboot vasgeklou het terwyl dit op die rand…
HAZYVIEW. – Die polisie is op soek na verdagtes nadat drie mense gisteraand in Nyongane-hoofweg in Hazyview geskiet is. Lees ook: Kondukteur dood en…
Soos 2025 tot ’n einde kom, wil ons by Beefmaster Group ons kliënte, vennote en gemeenskappe bedank dat julle deel van ons reis hierdie…
KAAPSTAD. – Die Stad Kaapstad se Gemeenskapsdienste en Gesondheidsdirektoraat het strandgangers aangemoedig om hierdie naweek in die veilige sones by strande en in swembaddens…
MACHU PICCHU. – ‘n Kondukteur van ‘n toeristetrein is gister oorlede en minstens 40 passasiers is beseer nadat twee treine kop aan kop naby…
DUITSLAND. – Die polisie het gesê diewe het Maandag ‘n groot boor gebruik om by ‘n bank se kluis in te breek en sowat…