Twee studente sterf tydens vertrapping by Halloween-vieringe
Meer as 150 mense is dood in ‘n vertrapping wat Saterdag in Suid-Korea tydens Halloween-vieringe plaasgevind het. Video’s wat op sosiale media gedeel word,…
Belangrike internasionale nuus en wêreldgebeure.
Meer as 150 mense is dood in ‘n vertrapping wat Saterdag in Suid-Korea tydens Halloween-vieringe plaasgevind het. Video’s wat op sosiale media gedeel word,…
Altesaam 134 persone, insluitend kinders, is dood na ‘n voetbrug vroeër in Indië oor ‘n rivier meegegee het. Volgens Daily Maverick het die polisie…
Die bekendstelling is op 18 Oktober op die Hon Hai Tech Day in Taipei gemaak.
NASA sê 2022 RM4 is potensieel skadelik.
Instagram het gister duisende klagtes van gebruikers ontvang.
Sy sê sy het haar geboorteland en haar aanneemland ewe lief.
Lucy Letby word aangekla van die moord op sewe babas en 15 aanklagte van poging tot moord.
Die 32-jarige word daarvan beskuldig dat sy twee stelle tweelinge probeer vermoor het deur hulle met insulien en lug in te spuit.
Letby het skuld op 22 aanklagte in die Manchester Crown Court ontken.
‘n Getuie het gesê dit lyk of die paar “baie belangstel” in mekaar.