Leeus en krokodille eet Islamitiese militante in Mosambiek
Van die militante is glo doodgemaak deur diere, meestal leeus en krokodille.
Belangrike internasionale nuus en wêreldgebeure.
Van die militante is glo doodgemaak deur diere, meestal leeus en krokodille.
Die polisie het gesê geen vuilspel word vermoed nie.
SEMA sal nou die water toets en vasstel watter produkte gebruik is om die waterval te kleur en of daar enige omgewingskade is.
Aan die ander kant het Google se ouer, Alphabet, glo 'n soortgelyke benadering ontplooi, wat werkers gewoonlik 60 dae gee om aansoek te doen…
Die munte sal van vroeg volgende week deur The Royal Mint aan versamelaars verkoop word.
Sy het ook gesê mense op die dorp kritiseer haar nou en sê sy is ‘n slegte ma, maar mense in die kommentaarseksie van…
‘n Man het homself aan die brand gesteek by die Laver Cup, voor die tennislegende Roger Federer se laaste wedstryd. The Telegraph berig die…
Beide hondjies was 'n geskenk van die prins aan koningin Elizabeth.
Teen volprys kan dit studente se ouers tot $80 000 per jaar uit die sak jaag om by dié spoggerige universiteit te studeer.
Jeff Bezos het verwys na die feit dat sy ‘n professor is wat veronderstel is om die wêreld ‘n beter plek te maak.