Meer as 1 000 vermis ná kitsvloed in Nepal
NEW DELHI. – Meer as 1 000 mense, van wie die meerderheid toeriste is, is nou as vermis aangemeld ná ’n verwoestende kitsvloed in…
Belangrike internasionale nuus en wêreldgebeure.
NEW DELHI. – Meer as 1 000 mense, van wie die meerderheid toeriste is, is nou as vermis aangemeld ná ’n verwoestende kitsvloed in…
VSA. – President Donald Trump het beveel dat die Amerikaanse vlag tot sononder op 1 September halfmas gehang word ter ere van die country-musieklegende…
PAKISTAN. – Veertien pasgebore babas is dood nadat ’n brand Woensdag by die Pakistan Institute of Medical Sciences (PIMS) in Islamabad uitgebreek het. Die…
Die country-legende Dolly Parton is Dinsdag op 80 oorlede. Haar nefie, Bryan Seaver, het die nuus namens die familie aangekondig.
CHINA. – Die atletiekbaan kry ’n nuwe soort deelnemer: humanoïede robotte wat nou ook begin meeding in wedlope. Tiangong Ultra,’n Chinese humanoïede robot, het…
INTERNASIONAAL. – Iran dreig om sy olie-uitvoere uit die Golf te stop indien die VSA nuwe ekonomiese sanksies sou instel. Wêreldmarkte wag op besonderhede…
NIEU-SEELAND. – Nieu-Seeland beplan om kinders jonger as 16 jaar van sosialemediaplatforms te weerhou. Die regering het vandag (Maandag) aangekondig dat hy wetgewing sal…
JAPAN. – ’n Pa (48) in Japan is deur die polisie berispe nadat hy sy 7-jarige seun alleen op berg Foedji gelos het terwyl…
VSA. – Wetenskaplikes het bevind dat sekere kieme wat mense saamdra, dalk in die koue, donker gebiede by die suidpool van die maan kan…
VSA. – TikTok het ingestem om $400 miljoen aan die Amerikaanse regering te betaal om ‘n regsgeding te skik waarin beweer word dat die…