KENNISGEWING VAN KURATOR

NOMMER VAN SAAK: CR107/2026
PERSOON ONDER KURATELE: ABONGA INNOCENT DYAN
ID NOMMER: 790721 5541 088
ADRES: 18985 Dumisane Street, Lwandle Township, Strand 7140

Ingevolge Artikel 75 van Wet 66 van RAB, soos gewysig, word hiermee kennis gegee van die aanstelling van ondergenoemde persoon as Kurator Bonis in bogemelde aangeleentheid deur die Meester van die Hooggeregshof, Kaapstad op 25 June 2026.

SCHALK WILLEM DE WET, 12 SAN DOMENICO, 10 KERKSTRAAT, DURBANVILLE, WES-KAAP

Adverteerder: Basson Blackburn Ing
Adres: 12 San Domenico, 10 Kerkstraat, Durbanville, 7551
Telefoon Nr: 087 808 2825

Datum van publikasie: 24 Julie 2026

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Plaas 'n regskennisgewing / Place a Notice

Stuur 'n e-pos aan [email protected] om regskennisgewings te plaas
Send an email to [email protected] to place legal notices.