Liebenberg en agt ander se saak uitgestel, borgaansoek wel gouer

Lees ook :

Foto: Louis Liebenberg Facebook

GAUTENG. – Louis Liebenberg en agt medebeskuldigdes se saak is vanoggend (Dinsdag) in die hof tot 8 Julie uitgestel. Die saak teen Louis Liebenberg is egter voorlopig tot 25 Februarie uitgestel.

Lumka Mahanjana, woordvoerder vir die NVG, sĆŖ die saak teen al die beskuldigdes is uitgestel sodat ondersoeke gefinaliseer kan word en ‘n ‘n rampokkerysertifikaat van die NDOV bekom kan word. Louis Liebenberg se saak is uitgestel sodat hy met sy regsverteenwoordiger ter voorbereiding van sy borgaansoek kan konsulteer. Sy borgaansoek sal van 2 tot 4 April aangehoor word.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgĆŖre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is diƩ van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief