Andrew de Vries is die besturende direkteur van Koelenhof-wynkelder buite Stellenbosch en gesinsman. Hy getuig oor ‘n dag waarin hy letterlik teen die “bose” moes baklei, toe hy by die werk aangeval is.
De Vries praat hier met Conette le Roux van LiG:





