Nuusflits Uitgawe 979 — Friday 4 November 2022
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 979 op Friday 4 November 2022.
Vermiste baba van 21 mnde. dood gevind
Haar ma het haar op 28 Oktober as vermis aangemeld.
VF Plus oor departement van basiese onderwys se riglyne oor geslagsidentiteit in skole
Daar mag nie aangedui word watter toilette aan watter geslagte toegeken word nie.
Video: Jo Black se kinders herken hom nie sonder sy baard nie
Jo Black het 'n video van sewe jaar gelede, waarin sy dogtertjies hom nie sonder sy baard herken nie, gedeel.
Die einde is in sig vir veranderde Toyota Quantum-paneelwa-taxi’s
Hierdie voertuie is reeds lankal deur die publiek as "doodskiste op wiele" gedoop.
Vanaand is afskopkonsert vir AIG 2022 en aankondiging wenner van Die Kontrak Seisoen 2 – gaan jy?
Gaan jy vanaand se konsert bywoon?
Skietvoorval op N2 Stanger steeds ‘n aktiewe misdaadtoneel
'n Kritiek beseerde verkeersbeampte is deur 'n Netcare 911-helikopter na 'n hospitaal gevlieg.
Donald 18 maand oue baba wat met elektrisiteit skok, oorlede
Donald wat met elektrisiteit geskok het is oorlede.
Drie OTM’e in Springs opgeblaas t.s.v. Operasie ‘Safer Festive Season’
Op dieselfde dag wat die polisie 'n spesiale operasie vir die Kersseisoen geloods het, is drie OTM'e in Springs opgeblaas.
Leerlinge van hoërskool in die Kaap ontvang traumaberading na ‘diversiteitskursus’
'n Totaal van 800 leerders was verplig om die kursus deur te sit om te hoor dat slegs wit mense rassiste is en moes…