Kaapstad gekritiseer oor Steve Hofmeyr se insluiting in Theuns Jordaan-huldeblykkonsert
Du Plessis het die kunstenaars gekies wat Jordaan se naaste vriende was en ‘n rol in sy lewe gespeel het.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,314 op Thursday 5 October 2023.
Du Plessis het die kunstenaars gekies wat Jordaan se naaste vriende was en ‘n rol in sy lewe gespeel het.
'n Ma is deur die polisie in hegtenis geneem nadat sy glo haar baba in die sorg van haar gestremde rolstoelgebonde kêrel gelos het.
Molobela en sy vrou het glo huweliksprobleme gehad wat in die skietery geëindig het toe mense hulle wou help om dit op te los.
Die verdagtes word aangekla op 28 aanklagtes van poging tot moord.
LIMPOPO. – Drie verdagtes is Dinsdag omstreeks 20:00 op ‘n plaas in Mussina vir beweerde roof in hegtenis geneem. Hulle het aanvanklik glo met…
Sy seun, Tito, is oorlede na ‘n lang stryd teen ‘n onbekende siekte.
'n Pedofiel wat kinders tussen 2019 en 2021 aan pornografiese materiaal en seksuele dade blootgestel het, is tot direkte tronkstraf gevonnis.
Die verdagtes word ook na bewering verbind aan geweld wat in Matshepe in Augustus uitgebreek het.
Adv. Zandile Mshololo, watbeskuldigde nommer 5 verteenwoordig, het getuienis voorgehou wat teenstrydig met Zungu se getuienis is.
‘n Hittegolfwaarskuwing is uitgereik vir die Vrystaat, Noord-Wes, Oos-Kaap en Gauteng.